Stikman Kondome
Stikman Kondome
Maak Mooi In AfrikaansNew Sale!

Stikman Kondome

FYN010-1

in stock

R59.00 R49.00 BTW Ingesluit

Fyndraai Kondome, ongebruikte kondoom van keuse. Pomp Joggie – 3 geseelde Kondome netjies verpak in ‘n blikkie.

in stock

- +
Add to WishlistAdd to Compare

Die kat kom weer, rammetjie uitnek en bok-bok staan styf is maar enkele van die gesegdes op Fyndraai se kondoomreeks wat mense spontaan laat lag wanneer hulle dié blikkies op verkoopstoonbanke raaksien. Dan is daar ook nog “Groot Kokkedoor,” “Die Paddaprins” en “Klein Duimpie,” om maar ’n paar te noem. Bestel nou aanlyn jou gunsteling blikkie en versamel al 9…

Weight0.2 kg
Dimensions0.25 × 0.25 × 0.25 cm
Stikman Opsies

Rammetjie Uitnek, Groot Kokkedoor, Gemaskerde Wonder, Padda Prins, Spring Mielies, Bok Bok Staan Styf, Hans Wors, Pomp Joggie

SKU: FYN010-1 Category: Tags: ,

Start typing and press Enter to search

Shopping Cart

No products in the cart.

af Afrikaans
X