Piesang Party V.3

dis weer tyd vir die piesangste piesang party ooit

WAAROOR GAAN DIE PIESANG PARTY?

Fyndraai bied gereeld die Piesang Party aan die wat piesang avontuur wil geniet, maar met die ekstra vernuf en professionele diens van die span by Fyndraai wat sorg dat julle in unieke en gemaklike akkommodasie tuisgaan vir n hele naweek. Die Fyndraai span maak ook dan gedurende die Piesangrige naweek seker dat julle van die beste en gourmet bos-styl etes voorsien word. Alles net teen een bedrag en jy hoef net jou piesang lus saam te bring. Eksklusief by die volgende Piesang Party launch Fyndraai ook hulle nuwe verrassings produk, ‘TontelDoos’ wat eersdaags beskikbaar gaan wees vir enige iemand wat hou van seks speelgoed en dit wel as n verrassing elke drie maande wil hou.

Vir meer inligting oor ons volgende Piesang Party en TontelDoos, kontak on gerus direk by piesang@fyndraai.co.za of kontak die Ebenator by afdraai@fyndraai.co.za

DIE PIESANGSTE PIESANG OOIT

Ons vorige piesang gangers kan nie uitgepraat raak oor die piesanrige ervaring nie!

Piesang Party V.3

Start typing and press Enter to search

Shopping Cart

No products in the cart.

af Afrikaans
X