Almal het die reg vir lekker bederfies!
Almal het die reg vir lekker bederfies!

Almal het die reg vir lekker bederfies!

Almal het die reg vir lekker bederfies!

So dis geen geheim dat daar so paar goed is wat jy by jou ma geleer het oor seks, wat jy tot nou toe nog glo nie. Almal ken dit. Wel, ons is hier om al daai mites plat te trap! Moet jou nie vasstaar in die goed wat jou ma by haar ma geleer het nie. Soos wat tye verander, moet mense ook verander.

1.GROOTTE MAAK HAAR PLESIER MEER.

ONWAAR! Jou tottie grote gaan meer oor jou ego as oor haar plesier! ‘n Vrou se G-spot is slegs 5 cm binne in haar vagina, so jy het letterlik nie ‘n rede om te kla oor jou grootte nie. Jy het geen verskoning nie. As sy nie lekker kry nie, is dit jou optrede in die bed, moenie jou tottie blameer vir waar jy slap lê nie. Dink so daaraan… Lesbian het nie eers totties nie en hulle kry dit reg om mekaar plesier te gee. Jy kan ook!

2. DIE EERSTE KEER WAT ‘N VROU SEKS HET IS ALTYD SEER.

ONWAAR! As dit reg hanteer word kan ‘n vrou se eerste keer vir haar baie plesier bring. Dit hang af van persoon tot persoon. Vat byvoorbeeld ‘n vrou met ‘n nouer ingang, daar is ‘n groter kans dat so vrou sal pyn hê die eerste keer. Maar ‘n vrou wat al ondervinding het met so paar seks speelgoed sal dit dalk makliker vind die eerste keer, want haar koekie is dit gewoond. Moenie dat almal se stories jou afsit nie. Gaan kry jou eie ondervinding, jy’s dalk een van die gelukkige vrouens wat geen problem het nie.

3. MANS DINK ELKE 7 SEKONDES AAN SEKS..

Hieride is dalk nie heeltemal onwaar in sommige mans se geval nie.. Maar ‘n studie in 2011 het bewys dat mans selgs 19 keer per dag aan seks dink, 18 keer ‘n dag aan kos, en 11 keer aan slaap. So jou man is nie constant besig om jou met sy oë uit te trek nie. Elke nou en dan dink hy aan slaap en eet ook.. Dis mos baie beter, is dit nie?

4. NET MANS HET STOUTE DROME

Die een is so onwaar dis amper snaaks. Studies het bewys dat amper 40% van alle vroue wat gevra is, al ‘n nat droompie gehad het. En die ander 60% was heelmoontlik net te skaam om dit te erken.

5. OUER GETROUDE PAARTJIE HET MINDER SEX?

Dis dalk nie wat jy wil hoor nie… Maar ouer paartjies geniet mekaar se lyfies nog net so baie soos toe hulle jonk en gesond was. Die plesier gaan nie weg nie. Ouer mense geniet dit ook om lekker te kry. Jip jou mammie en pappie is heelmoontlik nie so onskuldig soos wat hulle voorgee nie.

Het jy enige seks vragies wat jy wil weet of dit waar of onwaar is? Of soek jy dalk net bietjie raad van ‘n seks kenner? Moet nie verder kyk nie! Die “SEXperts” by Adult Shop SA sal jou vining-vinnig uithelp!

Start typing and press Enter to search

Shopping Cart

No products in the cart.

af Afrikaans
X